top of page
Search
  • Writer's picturePublieke Getuienis

Wes-Kaap Ekumene neem stap vorentoe

Verteenwoordigers van een van die grootste ekumeniese liggame in die Wes-Kaap is deur die Sentrum vir Publieke Getuienis genooi om saam te gesels oor groter samewerking vorentoe. Die groep het Dinsdag by die sinodale sentrum vergader.

Op die foto bo verskyn van links na regs: Braam Hanekom (SPG), Mark Long (Western Cape Religious Leaders Forum), Mbulelo Bikwani (Western Cape Ecumenical Network), Lionel Louw (Western Province Council of Churches/SACC) en Barry Isaacs (Religious Leaders Task Team). `n Aantal groot gesamentlike uitdagings is bespreek, onder andere ook die nuwe belastings op kerkgeboue.

0 comments

Recent Posts

See All

iThemba

bottom of page