Publieke Getuienis
WCEN besin oor Suid-Afrika
Die Western Cape Ecumenical Network praat ernstig oor die toestand van die land en die kerk in Suid-Afrika. Ons het verlede week gerapporteer oor die afgelope jaarvergadering van hierdie ekumeniese netwerk. Die volledige verklaring oor die stand van die land en kerk asook restitusie, swart ekonomiese bemagtinging, toelaes, jeug en misdaad kan nou hier gelees word.
The state of the nation and the prophetic role of the church_22
.pdf
Download PDF • 188KB
