top of page
Search
  • Writer's picturePublieke Getuienis

Nuusbrief: Vriende van De Hoop

Ons werk deur die Hoop en Versoening Trust kliphard om ‘n storie van hoop by De Hoop te skryf. Die kerk wil nie ontwikkelingswerk doen om enige geld te maak nie. Ons wil die langtermyn voortbestaan van die pragtige ou kerkgebou as bron van hoop en middelpunt van ‘n lewegewende gemeenskap vir die armes verseker.


In die besonder hoop ons om ‘n heenkome te bied vir plaasarbeiders wat om 'n verskeidenheid van redes plase moet verlaat en ‘n veilige heenkome vir hulle oudag soek.


Die eerste nuusbrief: Vriende van De Hoop, het pas verskyn. Lees die volle nuusbrief hier:

Vriende van De Hoop Nuusbrief 2021
.pdf
Download PDF • 8.60MB

bottom of page