top of page
Search
  • Writer's picturePublieke Getuienis

iThemba

Dit is met groot opgewondenheid dat die Sentrum vir Publieke Getuienis aankondig dat die laaste uitgawe vir 2022 van hul eie nuusbrief, Ithemba (die Xhosa woord vir hoop), nou aanlyn beskikbaar is. Hierdie nuusbrief is propvol stories van hoop en verslaggewing oor aktuele kwessies soos haweloosheid en bendegeweld.


"Ons weet dat Suid-Afrikaners wat saamstaan 'n verskil kan maak en ons hoop om samewerking en 'n gevoel van gemeenskap met hierdie nuusbrief te bewerkstellig," vertel Braam Hanekom.


Ithemba Nuusbrief Oct_2022 FINAAL
.pdf
Download PDF • 7.88MB


bottom of page