top of page
Search
  • Writer's picturePublieke Getuienis

Ithemba

Dit is met groot opgewondenheid dat ons aankondig dat die derde uitgawe van ons eie nuusbrief, Ithemba (die Xhosa woord vir hoop) nou beskikbaar is. Hierdie nuusbrief, propvol stories van hoop en verslaggewing oor aktuele kwessies soos haweloosheid, politiek en ekologie, word kwartaalliks uitgereik.


"Ons weet dat Suid-Afrikaners wat saamstaan 'n verskil kan maak en ons hoop om samewerking en 'n gevoel van gemeenskap met hierdie nuusbrief te bewerkstellig," vertel Braam Hanekom.


Die nuusbrief kan hier afgelaai en gelees word:

Ithemba November_2021
.pdf
Download PDF • 8.43MB

Klik hier om in te skryf vir die nuusbrief sodat jy dit elke kwartaal kan ontvang.



bottom of page