top of page
Search
  • Writer's picturePublieke Getuienis

Hoe lyk ons toekoms?

Die Sentrum vir Publieke Getuienis bied op 3 Maart ‘n dagkonferensie by die Andrew Murray Sentrum vir Spiritualiteit op Wellington aan waar ons na die toekoms kan kyk deur ‘n aantal lense.



Die Instituut vir Toekomsnavorsing (IFR, Stellenbosch Universiteit) gaan ons help met toekomsgerigte denke. Ons gaan egter ook deur ‘n ekonomiese, politieke, sosiaal-maatskaplike, kerklike en gelowige bril na die toekoms kyk.


Sprekers sluit in: Prof Andre Roux (IFR), Christine Quickfall (Badisa), Zanne Horrell (IFR), Heindrich Wyngaard en prof Kobus Schoeman (UV)


  • Daar is ook die opsie om by die AMSS oor te slaap teen R400 per persoon om dan deel te neem aan die Debriefing-gesprekke tot 10.30 op die 4 Maart.

Inskrywings: Annelie by spg@kaapkerk.co.za.

0 comments

Recent Posts

See All

iThemba

bottom of page