Publieke GetuienisFeb 8Jy kan help om jou dorp 'n mooier en beter plek te maakOp 9 September om 10.00 vind daar ‘n webinaar plaas waar Barend la Grange (voorheen van South Africa Day) Mari Hudson (RSG – My mooi...
Publieke GetuienisFeb 8Publieke Getuienis kyk na werkloosheid Volgens die Quarterly Labor Force Survey (QLFS) sukkel jongmense steeds om die Suid -Afrikaanse arbeidsmark te betree. Die amptelike...
Publieke GetuienisFeb 8Is daar dan net twee strominge in die NG Kerk? Braam Hanekom In 14 Augustus 2021 se Rapport verskyn daar twee briewe wat die narratief verder aanwakker dat daar eintlik net twee...
Publieke GetuienisFeb 8Nederigheid deur Leopold Scholtz Dikwels, as ek my Bybel oopslaan, kom ek agter dat dié reeks geskrifte die wêreld op sy kop omkeer. Ons mense is van...
Publieke GetuienisFeb 8Ons droom is sosiale kohesie in Suid-AfrikaDie versterking van sosiale kohesie by steeds baie hoog op ons lys. Twee inisiatiewe het die afgelope kwartaal aandag gekry. Die eerste...
Publieke GetuienisFeb 8PEPUDA bedreig demokrasie en vryheidSoos berig deur Kerkbode op 15 Junie 2021. Die konsepwysigingswet oor gelykheid en ongeregverdigde diskriminasie verteenwoordig ’n...
Publieke GetuienisFeb 8SA kan 'n paar lesse uit dié konflik leerDeur dr. Braam Hanekom. Met dank ontvang van Godsdiens Aktueel (Beeld & Die Burger) Die konflik tussen Israel en Palestina is die...
Publieke GetuienisFeb 8VGK en NGK praat saam oor die toekoms op PiketbergLede van die kerkrade van die NGK en VGK op Piketberg het verlede Dinsdag vergader om saam te gesels oor die toekoms van die pragtige...
Publieke GetuienisFeb 8Verklaring van besorgde kerkleiersEtlike kerkleiers in Kannaland het onlangs ‘n verklaring afgelê waarin hulle opnuut bely dat die aarde en ook Kannaland aan God behoort...
Publieke GetuienisFeb 8Gesprek oor bendegeweld in BelharDie Sentrum vir Publieke Getuienis het onlangs ‘n gesprek oor bendegeweld op die Kaapse Vlakte gefasiliteer. Die gesprek het in Belhar...
Publieke GetuienisFeb 8Klagtes oor registrasie van huwelikeDie Sentrum vir Publieke Getuienis ontvang steeds klagtes oor lang toue by die registrasie van huwelike. Graag wys die sentrum weer op...
Publieke GetuienisFeb 8Werkloosheid en armoede in Suid-AfrikaDie Western Cape Ecumenical Network (wat bestaan uit verteenwoordigers van meer as 20 denominasies/kerke en para-kerklike organisasies in...
Publieke GetuienisFeb 8Die behuisingskruispad na COVID-19Die krisis skep ‘n nuwe geleentheid. Een van die groot gevare van COVID-19 is dat dit al ons aandag en fokus so in beslag neem dat ons...
Publieke GetuienisFeb 8#GROEI-projek terugvoerCOVID-19 het beklemtoon hoe belangrik volhoubare voedselvoorsiening is en diegene by die Hoop en Versoening Trust het besef dat die...
Publieke GetuienisFeb 8Die begroting, armoede en ons toekomsBraam Hanekom Die afgelope begroting het groot belangstelling gewek met uiteenlopende reaksies. Dit is verstaanbaar. Ons toekoms is op...
Publieke GetuienisFeb 8Die begroting, die kerk en ons toekoms‘n Gesprek tussen ekonome en die kerk. Die Sentrum vir Publieke Getuienis het die afgelope week ‘n gesprek aangebied waarin drie kundiges...
Publieke GetuienisFeb 8Wes-Kaap Ekumene neem stap vorentoeVerteenwoordigers van een van die grootste ekumeniese liggame in die Wes-Kaap is deur die Sentrum vir Publieke Getuienis genooi om saam...
Publieke GetuienisFeb 8Waarom glo ons? Die afgelope maande woed daar ‘n hewige debat oor die geloof in die openbare media. Hierdie debat is natuurlik nie nuut nie en het...
Publieke GetuienisFeb 8Geloof, hoop en liefde kan nie gemeet word nieDeur Braam Hanekom. Met erkenning ontvang van Godsdiens Aktueel. Geloof, hoop en liefde staan as begrippe sentraal in die Christelike...
Publieke GetuienisFeb 8Moet kerke oop of toe wees? 'n Gevallestudie van kompleksiteit Mense verskil oor baie dinge. Hierdie verskille worstel dikwels met kompleksiteit. Een so ‘n verskil...