
VGK en NGK praat saam oor die toekoms op Piketberg
Lede van die kerkrade van die NGK en VGK op Piketberg het verlede Dinsdag vergader om saam te gesels oor die toekoms van die pragtige dorp. Dit kom na die gesprek onlangs op Koringberg wat ook deur die Sentrum vir Publieke Getuienis gefasiliteer is. Hoe gaan dit, Piketberg? Sedert 2019 is die Sentrum vir Publieke Getuienis besig om kerkgroepe op dorpe te help om oor hierdie vraag aan hul dorpe na te dink. By so ‘n dorpsgesprek word die volgende vier vrae gewoonlik gestel: · W