
#100DorpeDialoog terugvoer
Braam Hanekom het tydens Augustus en September besoek afgelê by talle dorpe regoor Suid-Afrika om inklusiewe gesprekke in die onderskeie gemeenskappe te fasiliteer. Die hoop is om sosiale kohesie in die dorpe en sodoende ook Suid-Afrika te verbeter. Graaff-Reinet Gemeenskapsleiers wat uit die burgerlike samelewing, sakesektor en plaaslike regering kom, het op Graaff-Reinet vergader om saam oor die toekoms van die dorp te besin. Braam vertel ons meer: "Terwyl daar dele van Gra